blog | werkgroep caraïbische letteren

Muchu gustu: “En dit licht/ dat straks uitdoven zal”

“Die diaspora, die letterkunde uit die voormalige kolonies, speel ongelukkig steeds ’n marginale rol binne die letterkunde uit die sogenaamde metropool. En dit is ’n jammerte, want die liefhebber van poësie verloor daardeur iets.”

door Alfred Schaffer

Onlangs het daar in die Surinaamse letterkunde ’n verwoesting plaasgevind, en ’n groot deel daarvan het sommer op een dag plaasgevind. Op Woensdag 19 Desember 2018 word die letterkunde beroof van twee groot digters, Michaël Slory en James Ramlall, wat onder die pseudoniem Bhai bekend was. Albei was 83 jaar oud.

Lees hier het hele artikel in Voertaal, 28 maart 2019

Bhai en Slory

 

 

Your comment please...

  • RSS
  • Facebook
  • Twitter